Client Feedback

Client Feedback

 

Baie dankie vir julle uitstekende diens. Die span van Briks was fantasties.

Johan van RensburgClient - Perfect Pools

Guys, your service is awesome. And the Zapper payment system makes my life so much easier

JasonClient - Perfect Pools

Geagte Simon en personeeel.

Ek wil net my vir julle n epos stuur om dankie te se vir die ongelooflike goeie diens en werk. Ek sien julle in September met n nuwe Chlorinator.

Andre HannekomCustomer - Perfect Pools

 My vrou het my gedwing om die mail te stuur. Wat julle in n week gedoen het sukkel ons nou al meer as n maand mee. Dankie Simon en Span met die goeie diens.

van WykCustomer - Perfect Pools

Your new systems are makeing a hugh difference. Im beeing kept up to date and informed. Yolanda and Adri thank you for helping with the dogs aswell.

Mitchel CindyClient - Perfect Pools

Great service thanks again. Brain

Brain HumeCustomer - Perfect Pools

Share this post